DIE verantwoordelike ding is om nie op te daag nie. As ons ooit ’n rede nodig gehad het, het ons nou eenvoudig nie een nodig nie. Ons is nou geregverdig. Social distancing? Dis mos ’n fokken droom vir my. Dit was die eerste keer dat ek nie vir my depressie verskoning hoef te vra nie. Geen leuens en verskonings nie……